Month: Oktober 2019

hou my hand

Die golwe van die Michiganmeer was onstuimig en het oor die hawehoof gestroom. Ek het ’n jong gesin gevolg terwyl hulle onderweg was na die vuurtoring. Ek het gehoor hoedat die jong dogter aan haar pa sê: “Pappa, jy moet naby my bly asseblief en my hand styf vashou. Hierdie deel is baie gevaarlik.” Ja, somtyds kan die ou lewe…

Toerplan van verlossing

In sy boek The First Man gee James Hansen ’n verslag van Niel Armstrong se vlug na die maan. Die skrywer verduidelik dat elke ruimtevaarder ’n verslag moes opstel na afloop van die vlug. Die verslag het vertel hoedat hulle vanaf Houston in Texas na Kaap Kennedy, Florida en die maan gereis het, vandaar na die Stille Oseaan, Hawaii en…

Die regte hulp

Onlangs is daar oor die radio ’n program aangebied waar oor die hantering van krisisse gepraat is. Hoe kan ’n beroemde persoon herstel na ’n verhoudingskrisis in openbare betrekkinge? Die spesialis het gesê die sleutel is om goeie vennote te hê, mense wat die persoon kan bystaan en onderskraag en help om sy of haar openbare beeld te herstel. Met…

Bly jy besig?

Mense wat graag vriendelik wil wees sal soms vra: “Bly jy darem besig?” Die vraag lyk so onskuldig, maar dit dra tog ’n subtiele boodskap oor. Dis eintlik ’n toets van die persoon se persoonlike waarde. As ek nie ’n hele lys dinge kan opnoem wat ek nog moet doen nie, kan ek maklik voel dat ek nie juis veel…

Om saam fees te vier

Baie kerke vier op die eerste Sondag in Oktober Wêreldgemeenskapsdag. Dit is ’n spesiale geleentheid om Nagmaal, saam met broers en susters in Christus dwarsdeur die wêreld, te vier. Om op hierdie dag saam met ander kinders van die Here te vergader het vir my baie betekenisvol geword. Een jaar egter het ek myself op ’n lughawe bevind, ’n lang…

Daar’s ’n “eks” daarvoor

Onthou jy nog die tyd toe telefone daar was om oproepe te maak? Maar nou, met die koms van die selfoon, het die foon ’n vergaderplek van inligting geword. Daar is rekenaarprogramme toegevoeg en jy kan inligting oor sport verkry, allerhande speletjies speel, toere beplan, ’n woonplek soek – ja nog enige van duisende ander dinge ekstra doen. Inderdaad, 100,000…

Dissipelskap 101

Omdat ek nie ’n baie handige persoon is nie, moes ek onlangs ’n vriend wat baie handig en bekwaam is inroep om ’n paar herstelwerke in my huis te doen. Hy het gekom en ek het hom my lysie gegee. Tot my verbasing het hy gesê dat ek die herstelwerk self sou doen! Hy het my gewys hoe om dit…

Dissipelskap 101

Omdat ek nie ’n baie handige persoon is nie, moes ek onlangs ’n vriend wat baie handig en bekwaam is inroep om ’n paar herstelwerke in my huis te doen. Hy het gekom en ek het hom my lysie gegee. Tot my verbasing het hy gesê dat ek die herstelwerk self sou doen! Hy het my gewys hoe om dit…